1 Recce, volume 3: Onsigbaarheid is ons krag

1 Recce, volume 3: Onsigbaarheid is ons krag

by Alexander Strachan
1 Recce, volume 3: Onsigbaarheid is ons krag

1 Recce, volume 3: Onsigbaarheid is ons krag

by Alexander Strachan

eBook

$11.49  $15.20 Save 24% Current price is $11.49, Original price is $15.2. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar. Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

Product Details

ISBN-13: 9780624088868
Publisher: Tafelberg
Publication date: 03/10/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 6 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Alexander Strachan is 'n bekroonde skrywer. Sy debuutbundel kortverhale, ’n Wêreld sonder grense, is met die Eugène Marais-prys bekroon en is ’n belangrike deel van die grensliteratuur. Daarna verskyn Die jakkalsjagter, Die werfbobbejaan, Agter die suikergordyn, Dwaalpoort en Brandwaterkom. Laasgenoemde is met die kykNET-Rapport Boekprys bekroon.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews