Eet vir volgehoue energie 4: Lae-GI, lae-vet

eBook

$11.99  $15.89 Save 25% Current price is $11.99, Original price is $15.89. You Save 25%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker dat jy die hele dag lank energie het. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die GI-dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoë bloeddruk en bevorder gewigsverlies.

Product Details

ISBN-13: 9780624051428
Publisher: Tafelberg
Publication date: 10/17/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 6 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Gabi Steenkamp, 'n geregistreerde dieetkundige, spesialiseer in die gebruik van dieet om diabetes en kolonprobleme te beheer. Sy is onder haar kollegas bekend as 'n praktiese dieetkundige wat haar voete plat op die aarde het.
Liesbet Delport is 'n geregistreerde dieetkundige, 'n stigterslid van die Glycemic Index Foundation of South Africa (GIFSA) en 'n vennoot in 'n suksesvolle private praktyk in Nelspruit. Sy is sedert 1998 by navorsing oor die Glukemiese Indeks betrokke en het 'n meestersgraad aan die Universiteit van Pretoria behaal.

Read an Excerpt

As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker dat jy die hele dag lank energie het. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die GI-dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoë bloeddruk en bevorder gewigsverlies.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews